Soutvleis

Soutvleis of boeliebief is 'n soutgekuurde beesvleisproduk. Die term kom van die behandeling van die vleis met groot grein klipsout. Dit vorm 'n bestanddeel in baie kookkunste, insluitend die Britse, Iers-Amerikaanse, Joodse, Karibiese, Filippynse en Chamorro kookkuns (Mariana-eilande soos Saipan en Guam).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search